More dates

Hakuna Potjiekos Kompetisie 2023

Share
57 Madden Rd
heatherton, australia
Add to calendar
 

Event description

Eerste Prys ter waarde van +$200 deur OORSEE.com

(Oorsee.com is n App vir enige Suid Afrikaner wat oorsee woon)

Nou ga ons lekke om die vuurtjie sit en kuier!

Bring jou braai, bou jou braai, kook jou potjie, wen 'n prys.

Bring ook jou eie drankies vir groot mense en kids.

Bring jou konsertina, kitaar of boombox vir lekker kuier.

Beste potjie wen 'n hamper!! Onthou, presentation is everything!

Powered by

Tickets for good, not greed Humanitix dedicates 100% of profits from booking fees to charity

This event has passed
Get tickets
This event has passed
Get tickets
57 Madden Rd
heatherton, australia
Host icon
Hosted by Onida Weir