Accessibility

Event: Lente Oggendtee vir Suid-Afrikaanse Dames

General information

Contact name

Hendrika Jooste

Contact number

0487 232 303

Travel instructions

Daar is nie gerieflike publieke vervoer nie. Indien jy 'n saamry-geleentheid benodig dui dit asseblief aan as jy die kaartjie koop. Ons sal 'n geleentheid vir jou organiseer.

Entry instructions

Toegang tot die geleentheid is by die hoofingang van die gebou. Jou kaartjies sal geskandeer word en jou bederfsakkie en tafel nommer sal aan jou oorhandig word.

After entry instructions

Jy is welkom om eers na die saal toe gaan om die uitstallers te ontmoet. Ons verrigting begin amptelik om 10:00.

Hazards

Daar is rolstoel toegang. Verder is die hele gebou op een vlak.

Toilet location

Sal by die geleentheid aangedui word deur die organiseerders.

Accessible parking

Die parkeersituasie sal deur aanwysers bestuur word. Indien jy 'n saamrygeleentheid kan kry of net afgelaai kan word, sal dit waardeer word. As jy teen 12:30 weer opgelaai word, is die hele familie sommer daar om die uitstallers te ontmoet en om middagete te geniet.

Dress code for the event

Deftig-informeel. Dit is 'n lente oggendtee so kom met jou vrolikste en kleurvolste uitrusting.

Is this a religious event?

Die kerk se fasiliteite is baie bekostigbaar en ons weet hoe alles daar werk en uitgelê is. Indien hierdie geleentheid goed ondersteun word, sal dit in die toekoms op ander plekke in Melbourne aangebied word. Ons hoofdoel is om mense bymekaar te bring in 'n ontspanne omgewing, omring met jou eie taal en kultuur. Dit is nie om evangelasiewerk te doen nie.

Features

The following accessibility features are provided at the event

Access
Wheelchair accessibility